Een persoon is dood en drie, waaronder n kind, is ernstig beseer in n botsing tussen drie voertuie op die Oudtshoorn / Mosselbaaipad. Die botsing het ongeveer 14:00 plaasgevind by die De Zeekoe Taansluiting.
Lees meer by: http://bit.ly/2jvdPth
Video: Christo Vermaak, Oudtshoorn Courant